Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: April, 2011

Skrywer Sukses: Chenél Pieterse-Boyle

Chenél is ’n kreatiewe siel en het die leesgogga van kleintyd af gehad. Tot vandag toe lees sy ’n boek ’n week. Sy het in 2008 ’n prys gekry van AKTV Woordwoekerlaars om ’n 5-week kursus van PNSkryf Skryfskool by te woon. Sy publiseer haar eerste gedig in 2008. ’n Jaar later verskyn 50 van …

Lees voort

Skrywer Sukses: Liana Bosman

Liana het vroeg in haar lewe al begin skryf, met ’n potlood en ’n ou skoolskrif. In 2009 het sy PNSkryf skryfskool op die internet ontdek en sy het dadelik ingeskryf. Twee van haar verhale het uitgestaan as die beste humoristiese kort-kortverhaal en beste kortverhaal. Humor is vir haar ’n lekker genre. Sy het nog …

Lees voort

Skrywer Sukses: Anzel Gerber

Anzel is een van PNSkryf se jongste skrywers. Van kleintyd af was sy mal oor stories en om stories self op te maak. Dit was egter eers in haar Hoërskool jare dat sy, onder leiding van ‘n baie goeie Afrikaanse Taal onderwyseres, meer aandag aan haar skryfwerk kon gee. In 2003 het sy vir die …

Lees voort

LIG Tydskrif se MIV/VIGS Kortverhaal kompetisie

Haloooo almal! Vir diegene van julle wat dalk belangstel, LIG Tydskrif het ‘n lekker kortverhaal wedstryd wat die wenners R2000 in die sak kan bring. Daar is pryse vir reeds gepubliseerde skrywers, asook beginner skrywers.Die storie moet MIV of VIGS as ‘n tema he, en moet in Afrikaans geskryf word. Maksimum woordtelling: 1800 woorde. Sluitingsdatum: 29 …

Lees voort

Werkswinkel oor die skryf van humor

Haai! Vir diegene van julle wat wonder oor die skryf van humor, hier is ‘n gulde geleentheid vir julle om te kom leer. PNSkryf bied ‘n werkswinkel oor die skryf van humor aan vir alle gepubliseerde en ongepubliseerde skrywers. Hierdie is ook ‘n baie ideale geleentheid vir skrywers om te netwerk en om met mekaar …

Lees voort

Uiteindelik is ons hier!

Hallo, almal en welkom by Petru-Nell Skryfbesigheid se blog. Dis vir ons almal maar ‘n nuutjie, so wees asseblief geduldig met ons. Tot ons wel experts is, gaan ons probeer om julle in te lig oor die nuutste skryfskole en werkswinkels wat ons aanbied, asook ander skryf verwante dienste wat julle net hier by ons …

Lees voort