Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Uiteindelik is ons hier!

Hallo, almal en welkom by Petru-Nell Skryfbesigheid se blog. Dis vir ons almal maar ‘n nuutjie, so wees asseblief geduldig met ons. Tot ons wel experts is, gaan ons probeer om julle in te lig oor die nuutste skryfskole en werkswinkels wat ons aanbied, asook ander skryf verwante dienste wat julle net hier by ons gaan kry. Sommige van ons oud-studente gaan ook op hierdie blog met hulle suksesse kom spog en die van julle wat nog nie so gelukkig was nie, help motvieer om weer te probeer.

Hier by PNSkryf weet ons van al die sweet, trane, bloed en baklei wat in elke storie weggesteek le. En ons verstaan wanneer jy moedeloos raak en sommer die hele rekenaar by die venster uit wil gooi. Daarom gee ons julle hier die ruimte om saam met ons te kom gesels oor die klein goedjies wat soms groot berge in ons stryd om gepubliseer te kom word. Kom kuier saam met ons… Toe man? Wat het julle tog om te verloor?

Tot later…

Advertisements

5 Kommentaar

  1. my hand is gelig ek is gereed om die eerste klop te gee.!

    Like

  2. ek klop en kop – niemand maak oop nie.!

    Like

    • Anzel Gerber

      Hallooooo! Jy’t geklop en ons het geantwoord…. 🙂

      Like

  3. estelle

    dankie, noudat die deur oop is wil inkom…wat moet ek doen om oor die drumpel te trap van PNskryfbesigheid…! sjoe dis koud buite, ek wil nie verkluim nie…!

    Like

    • Anzel Gerber

      Hallo, Estelle. Jong, die eerste stap is om die volgende PNSkryfskool by te woon. Slegs PNSkryf studente kan regtig deelneem aan die blog. Maar dit behoort jou nie af te sit nie. Gaan loer gerus op ons webtuiste vir verdere inligting rakende die skryfskool (www.pnskryf.co.za), of epos Trudy Erasmus by trudy@pnskryf.co.za. Dis werklikwaar ‘n groot belegging en PNSkryf Studente doen baie goed in hulle skrywersloopbaan…

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: