Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

LIG Tydskrif se MIV/VIGS Kortverhaal kompetisie

Haloooo almal!

Vir diegene van julle wat dalk belangstel, LIG Tydskrif het ‘n lekker kortverhaal wedstryd wat die wenners R2000 in die sak kan bring. Daar is pryse vir reeds gepubliseerde skrywers, asook beginner skrywers.Die storie moet MIV of VIGS as ‘n tema he, en moet in Afrikaans geskryf word.

Maksimum woordtelling: 1800 woorde.

Sluitingsdatum: 29 Julie 2011.

Stuur verhale aan:

  • E-pos: lig@tydskrifte.co.za – merk die onderwerplyn: Kortverhaalwedstryd
  • Fax: 021-8648242
  • Posadres: Kortverhaal-wedstryd LIG Privaatsak X5 Wellington 7654

Komaan! Skryf in! Ek dare julle… 🙂

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: