Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

So by my koolkop!

Reën dit spreekwoorde en idiome? Of gooi jy dit met die badwater uit? Weet jy waar die bel hang as die klok lui?

Weekliks gaan ons ‘n spreekwoord hier publiseer (sien die meningspeil). Ons wil sien hoeveel lesers kan die antwoord regkry.

Hier gaan die eerste een: Iemand na die kroon steek.

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Is dit “So by my koolkop” of is dit “So by my kool”? Ek wonder nou.

    Like

    • Dit is definitief “So by my kool!” Ek dink Trudy het hier vir Oom Oubaas van 7de Laan aangehaal! 🙂

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: