Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Geinspireerde Vrouekeur Verhaal

Hallo, almal

Anzel Gerber se nuutste kortverhaal wat in die 12 Mei 2011 Uitgawe van die Vrouekeur verskyn het, is een van die kortverhale wat sy by ‘n PNSkryf Werkswinkel geskryf het. Sy het ‘n prentjie ontvang met ‘n tafel vol bakkies speserye, die woord “droogte” en is gesê sy moet al haar sintuie inspan om die verhaal te skryf. En toe is Rissiepit gebore, ‘n storie van ‘n meisie met die naam, Pepper, wat haar speseryeplaas moet verkoop as gevolg van die knellende droogte.

Gaan koop gerus die Vrouekeur en geniet die kreatiwiteit van een van ons PNSkryf Studente.

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Ek is so bitterlik trots op jou. Hou so aan. Jy is ‘n baie knap skrywer met ‘n lang en ‘n roemryke loopbaan wat voorlê. Daarvan is ek seker.

    Like

  2. ek sal baie graag jou verhaal wil lees, het ongelukkig daardie uitgawe gemis!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: