Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Junie, 2011

Nog ‘n suksesvolle kortverhaal in die Vrouekeur!

Hallo, almal! Net ‘n vinnige chat om almal te laat weet dat my kortverhaal, Die Padstal, hierdie week in die Vrouekeur verskyn. Ek onthou nog so duidelik waar die storie vandaan gekom het. Ek en Trudy, my skryfma, het die dag gery om iemand op Modimole te gaan haal. Iewers net duskant Bela-Bela, sien ons …

Lees voort

Opskud! Die tyd raak min…

Hallo, julle humor skrywers Die tyd raak nou min om in te skryf vir die Humor Werkswinkel, die eerste Saterdag in Julie. Onthou, daar is net plek vir ‘n paar van ons, so moenie op jou laat wag nie. Ons hoop om jou daar te sien. Sien hieronder vir meer besonderhede: Die werkswinkel bestaan uit …

Lees voort