Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Nog ‘n suksesvolle kortverhaal in die Vrouekeur!

Hallo, almal!

Net ‘n vinnige chat om almal te laat weet dat my kortverhaal, Die Padstal, hierdie week in die Vrouekeur verskyn. Ek onthou nog so duidelik waar die storie vandaan gekom het. Ek en Trudy, my skryfma, het die dag gery om iemand op Modimole te gaan haal. Iewers net duskant Bela-Bela, sien ons toe ‘n ou, verlate en vervalle Padstal. En net daar draai Trudy na my en sê: “Nou toe, skryf ‘n storie oor die Padstal…”

Geniet dit!!

Anzel Gerber

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: