Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Julie, 2011

Liana Bosman nou ‘n gepubliseerde skrywer!!

Dit is vir PNSkryfbesigheid ‘n groot voorreg om nog een van ons gepubliseerde skrywers se opgewondenheid met julle te deel. Liana Bosman het hierdie week haar eerste kortverhaal in die Vrouekeur gepubliseer. Hier onder is ‘n klein briefie van haar…   Hallo julle Om eindelik ’n gepubliseerde skrywer te wees, is die hoogste ‘high’ wat …

Lees voort

‘n Vrouekeur storie gebore uit persoonlike swaarkry…

Hallo, julle. Ek onthou die tyd in my lewe nog so goed asof dit gister was. Die tyd waar geldjies maar aan die maer kant was en ek gewens het daar is minder maand oor na my geld. Dit was ‘n baie moeilike tyd, maar ook baie nodig. Toe ons dus die opdrag kry om …

Lees voort