Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

‘n Vrouekeur storie gebore uit persoonlike swaarkry…

Hallo, julle.

Ek onthou die tyd in my lewe nog so goed asof dit gister was. Die tyd waar geldjies maar aan die maer kant was en ek gewens het daar is minder maand oor na my geld. Dit was ‘n baie moeilike tyd, maar ook baie nodig. Toe ons dus die opdrag kry om ‘n storie te skryf oor iets wat met jouself gebeur het, word hierdie storie gebore.

Met Wit Olifant het ek ook ‘n algehele tweede plek by die ATKV Woord en Aksie Vreugde2010 verower. Hoop julle almal kry kans om dit te lees. Laat dit julle almal bietjie aan die dink sit.

Gepubliseer in die Vrouekeur: 1 Julie 2011 Uitgawe.

Groete

Anzel

Advertisements

4 Kommentaar

  1. Baie geluk! :mrgreen:

    Like

  2. Anzel Gerber

    Dankie baie! 🙂

    Like

  3. Ek weet hoemoeilik dit is om iets gepubliseer te kry! Baie geluk!!!

    Like

    • Anzel Gerber

      Dankie vir jou besoek aan ons blog, Seegogga. Dit is nogal moeilik om gepubliseer te kry, ek stem saam. By PNSkryf motiveer ons mekaar en help ons mekaar om ons stories te evalueer en sodoende staan ons ook ‘n beter kans. Jy is meer as welkom om by een van ons volgende werkswinkels in te skakel! 🙂

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: