Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Oktober, 2011

Tiek Tok! Tiek Tok! Die tyd raak min!!

Die tyd raak nou  min om in te skryf vir PNSkryfbesigheid se heel heerste skryfkompetisie. Sien hier onder vir meer inligting!   Amper R10 000.00 se pryse op die spel in Petru-Nell Skryfbesigheid se eerste Skryfkompetisie ooit! Nuuskierig? Wil jy dalk inskryf? Wil jy die eerste wenner wees van PNSkryfbesigheid se eerste skryfkompetisie? Lees hieronder …

Lees voort

Anzel se stories nou ‘n gereelde besoeker in Vrouekeur

Anzel Gerber se nuutste kortverhaal het laasweek in die Vrouekeur verskyn. Haar verhale is deesdae ‘n gereelde besoeker in die tydskrif en het al vele lesers baie genoet verskaf. Hierdie storie, Ongewone Marteling, is gebasseer op werklike gebeur: ‘n Dag toe sy en ‘n vriendin, Yvette, by die dorp se gym gaan oefen het. Hulle …

Lees voort

UITEINDELIK! DIS WAAR! Die skryfkursus word aanlyn aangebied vanaf 1 – 29 Desember 2011

Dis waar ja! Die vyf weke prosaskryfkompetisie word vanaf 1 – 29 Desember 2011 aanlyn aangebied. Al sit jy ook in Ierland, Kaapstad, Londen of Parys, sal jy die kursus kan doen, solank jy toegang tot die internet en e-pos het. Tonne selfdissipline, ‘n passie vir die skryfkuns en deursettingsvermoeë is al wat nodig is. Anzel …

Lees voort