Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: November, 2011

Die tyd raak min! Nog net plek vir vier mense…

Net ‘n herinnering aan almal wat dalk die aanlyn skryfskool wou bywoon. Onthou, inskrywings sluit 30 November 2011, en ons het net plek vir nog vier studente! Opskud! Julle kan nie hierdie geleentheid laat verby gaan nie! ****************** Dis waar ja! Die vyf weke prosaskryfkompetisie word vanaf 1 – 29 Desember 2011 aanlyn aangebied. Al sit jy …

Lees voort

Appel geskil – ‘n Storie gebore in een van ons werkswinkels

Hallo, Almal Anzel Gerber, een van ons studente by die PNSkryfskool, se nuutste kortverhaal, Appel Geskil, verskyn in hierdie week se Vrouekeur. Sy was nog altyd onder die indruk dat sy eerder nie humor moet skryf nie, omdat sy nie kan nie. Maar kannie is mos dood van krywa stoot. By die werkswinkel het sy …

Lees voort