Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Appel geskil – ‘n Storie gebore in een van ons werkswinkels

Hallo, Almal

Anzel Gerber, een van ons studente by die PNSkryfskool, se nuutste kortverhaal, Appel Geskil, verskyn in hierdie week se Vrouekeur. Sy was nog altyd onder die indruk dat sy eerder nie humor moet skryf nie, omdat sy nie kan nie. Maar kannie is mos dood van krywa stoot. By die werkswinkel het sy ‘n prentjie gekry met ‘n man onder n appelboom, met ‘n appel in sy hand – en hiermee moes sy ‘n storie skryf wat komedie, gevatheid en humor bevat. En so is Appel Geskil gebore…

Ons sal julle terugvoering op die storie baie waardeer! 🙂

Groete
Die PNSkryf span

Advertisements

3 Kommentaar

  1. Kruiwa 🙂
    Ek’s heel nuuskierig om die storie te lees, is dit iewers aanlyn beskikbaar?

    Like

    • Nee, dit is ongelukkig nie. Ons sal by die skrywers uitvind of dit mag publiseer.

      Like

    • Ek is die skrywer van hierdie verhale. Gaan loer gerus in op my blog by http://www.anzelgerber.wordpress.com vir meer inligting oor my bundel kortverhale wat eersdaags as ‘n e-boek uitgegee gaan word – hierdie verhaal is ook in die bundel ingesluit. Hoop jy bestel en geniet dit! Anzel

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: