Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Desember, 2011

Ons wil van JULLE hoor…

Hallo, almal Pnskryf het besluit om hierdie jaar bietjie met julle te gesels en ete hoor wat julle verkies en waarna julle uitsien vir volgende jaar. Julle is vir ons baie belangrik en ons wil graag in julle behoeftes voorsien. En al hoe ons gaan weet wat julle nodig het, is as julle vir ons …

Lees voort

Liana Bosman se tweede kortverhaal in hierdie week se VK

Hallo almal   PNSkryfbesigheid is baie bly om te noem dat Liana Bosman, ook een an ons skryfskool skrywers,  se nuutste koffietydstorie, Elfponder vir jou liefde, in hierdie week se Vrouekeur verskyn (23 Desember 2011). Kom ons wees saam met haar bly oor hierdie prestasie. Ons kyk daarna uit om sommer nog baie van haar …

Lees voort

Anzel se “Boemerang” in hierdie week se Vrouekeur

Hallo, Almal Anzel Gerber se “Boemerang” verskyn in hierdie week se Vrouekeur (Die 16 Desember uitgawe). Dit gaan oor tweede kanse, met ‘n bietjie van ‘n twist. Geniet dit en laat ons weet wat julle daarvan dink! Kyk ook gerus uit vir Liana Bosman se storie in volgende week se Vrouekeur!

Lees voort

Baie goeie nuus: Daar is nog vir die agteros tyd om in die kraal te kom (Skryfkompetisie)

Die skryfkompetisie sluit nou eers 31 Desember 2012! Almal wat wou deelneem en gedink het, dit is neusie verby, kan nog steeds inskryf. Daar IS nog genoeg tyd! Skud op! Wonderlike pryse kan gewen word. Stuur ‘n e-pos aan Trudy (trudy@pnskryf.co.za) of Anzel (anzel@pnskryf.co.za) as julle meer inligting verlang. O JA! Die posadres het verander. …

Lees voort