Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Baie goeie nuus: Daar is nog vir die agteros tyd om in die kraal te kom (Skryfkompetisie)

Die skryfkompetisie sluit nou eers 31 Desember 2012!

Almal wat wou deelneem en gedink het, dit is neusie verby, kan nog steeds inskryf. Daar IS nog genoeg tyd!

Skud op! Wonderlike pryse kan gewen word.

Stuur ‘n e-pos aan Trudy (trudy@pnskryf.co.za) of Anzel (anzel@pnskryf.co.za) as julle meer inligting verlang.

O JA! Die posadres het verander. Vra asb.’n nuwe vorm aan as daar reeds ‘n vorm uitgereik is.

Toe toe toe! Waaroor wag jy??

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: