Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Liana Bosman se tweede kortverhaal in hierdie week se VK

Hallo almal

 

PNSkryfbesigheid is baie bly om te noem dat Liana Bosman, ook een an ons skryfskool skrywers,  se nuutste koffietydstorie, Elfponder vir jou liefde, in hierdie week se Vrouekeur verskyn (23 Desember 2011).

Kom ons wees saam met haar bly oor hierdie prestasie.

Ons kyk daarna uit om sommer nog baie van haar humoristiese, gevatte stories met ‘n tikkie liefde vir die skop, in druk te sien. 🙂

Groete

Anzel

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: