Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Ons wil van JULLE hoor…

Hallo, almal

Pnskryf het besluit om hierdie jaar bietjie met julle te gesels en ete hoor wat julle verkies en waarna julle uitsien vir volgende jaar. Julle is vir ons baie belangrik en ons wil graag in julle behoeftes voorsien. En al hoe ons gaan weet wat julle nodig het, is as julle vir ons vertel.

Soooo…

Hier onder is twee meervoudige keuse vrae wat ook op ons Facebook blad verskyn. Kies jou keuse en laat ons via die kommentaar opsie weet as daar nog iets is wat julle wil byvoeg.

Ons hoor graag van julle! 🙂

Die PNSkryf span

 

 

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Baie geluk Liana, dit is wonderlik!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: