Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Januarie, 2012

AANLYNSKRYFKURSUS: NUWE DATUMS BEKEND GEMAAK

“Petru-Nell Skryfbesigheid Prosaskryfkursus” is ’n aanlynkursus wat oor ’n tydperk van 6 weke per e-pos aangebied word. Datums Kursusse word min of meer gedurende die Gautengse skoolvakansies aangebied en is vir die volgende tydperke geskeduleer: 1 April 2012 – 6 Mei 2012 Registreer voor of op 15 Maart 2012 1 Julie 2012 – 6 Augustus …

Lees voort

Nog ‘n storie uit Liana se pen

Hallo, Almal Ons is vandag baie trots op Liana Bosman met haar nuutste publikasie in hierdie week se Vrouekeur (13 Januarie 2012). Dit is haar derde gepubliseerde kortverhaal in druk en ons verwag nog baie ander stories uit haar pen. Laat ons gerus hoor wat julle van haar storie dink. Groete Anzel  

Lees voort

EERSTE PNSKRYF-KOMPETISIE: Nuuskierig oor wie gewen het? LEES GOU HIER!

JAMMER! Maar op hierdie stadium weet ons self nog nie wie gewen het nie! Die beoordeling is aan die gang en behoort teen 29 Februarie 2012 afgehandel te wees. Op 10 Maart 2012 sal die wenners hier bekend gemaak word. Die nuwe kompetisie sal dan sommer ook van stapel gestuur word. Ja, die beoordelingsproses moet …

Lees voort