Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

EERSTE PNSKRYF-KOMPETISIE: Nuuskierig oor wie gewen het? LEES GOU HIER!

JAMMER! Maar op hierdie stadium weet ons self nog nie wie gewen het nie!

Die beoordeling is aan die gang en behoort teen 29 Februarie 2012 afgehandel te wees. Op 10 Maart 2012 sal die wenners hier bekend gemaak word. Die nuwe kompetisie sal dan sommer ook van stapel gestuur word.

Ja, die beoordelingsproses moet so lank duur. Na alles het ons mos belowe dat elke inskrywing volledige verslae sal ontvang. So, wees nod so bietjie geduldig!

Hou hierdie plekkie dop! Groot nuus volg!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: