Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Nog ‘n storie uit Liana se pen

Hallo, Almal

Ons is vandag baie trots op Liana Bosman met haar nuutste publikasie in hierdie week se Vrouekeur (13 Januarie 2012). Dit is haar derde gepubliseerde kortverhaal in druk en ons verwag nog baie ander stories uit haar pen.

Laat ons gerus hoor wat julle van haar storie dink.

Groete

Anzel

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: