Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Februarie, 2012

JUBELnJUIG … waar die woorde vloei en jy in vrede kan skryf

18 Februarie 2012 Vandag was weer een van daardie dae wat vir my bevestig het dat ek die regte keuse gemaak het – die Weskus is die plek waar ek my ‘later jare’ wil deurbring! As jy van die Kaap se kant kom het jy besluit dis amper nou genoeg se ry voordat ek vir …

Lees voort

Skrywersbootvaart: Gaan ongelukkig nie meer vooort nie.

Ongelukkig moes hierdie Skrywersbootvaart gekanselleer word; jammer vir enige ongerief. In die plek hiervan word daar van 2 – 6 Julie 2012 ‘n skryfkursus aan die Weskus aangebied. Vul onderstaande vorm in sou u wil hê dat daar ‘n kursus in u dorp/omgewing aangebied moet word. Kursusse kan ongelukkig nie vir minder as vyf persone …

Lees voort