Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Maart, 2012

GRENSOORLOGSTORIES is uit! Bekendstelling binnekort.

Soos van julle dalk nou reeds weet, is daar een van my kortverhale in die bundel GRENSOORLOGSTORIES opgeneem. Die boek word op twee geleenthede bekend geste en julle is genooil: Op 22 Maart word die boek bekendgestel by Graffiti, Lynnwood Bridge se Woord & Wingerd-funksie, om 18h00 vir 18h30. EN! Op 24 Maart hou Graffiti …

Lees voort