Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

GRENSOORLOGSTORIES is uit! Bekendstelling binnekort.

Soos van julle dalk nou reeds weet, is daar een van my kortverhale in die bundel GRENSOORLOGSTORIES opgeneem.

Die boek word op twee geleenthede bekend geste en julle is genooil:

Op 22 Maart word die boek bekendgestel by Graffiti, Lynnwood Bridge se Woord & Wingerd-funksie, om 18h00 vir 18h30.

EN!

Op 24 Maart hou Graffiti Kollonade ‘n Boek & Koek by Delano’s, Kollonade-sentrum, Zambeziweg, Montana. Die tyd is 8h30 vir 9h00.

Skakel die betrokke winkel om plek te bespreek. Neem kennis: dit is nie gratis nie en kos R60 per persoon.

Vir bywoning van die funksie op 22 Maart, RSVP asseblief na
sonja@graffitibooks.co.za

Vir die funksie van 24 Maart, RSVP na leonie@graffitibooks.co.za.

Graffiti se nommer – 012 548 2356

Op Saterdag 14 April word die boek ook in Bloemfontein by Protea Boekhuis bekendgestel. Besonderhede daaroor volg later.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: