Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: April, 2012

HIERDIE boek MOET gelees word!

“Tussen middernag en dagbreek” ‘n roman deur Japie Bogaards Sinopsis geskryf deur Dr. Riana Scheepers ʼn Onthutsende verhaal oor die skadulewe van dwelms en geweld in die Suid-Afrika van hier en nou. Dit is ʼn verhaal met twee sentrale karakters en storielyne wat in ʼn skokkende klimaks op mekaar inbuig. Marco Verkerk, die seun van …

Lees voort