Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Mei, 2012

Dramatiese aanbieding van GRENSOORLOGSTORIES deur Carel Trichard en Petru Wessels

oorlogstories plakkaat Blou op wit agtergrond Verhale uit Grensoorlogstories wat onlangs by Litera verskyn het, word in Petcar Produksies se “ Storie-Uur” deur Carel Trichardt en Petru Wessels by die Pierneef-teater aangebied. Vir besonderhede, volg die skakel hierbo of skakel die Pierneef Teater in Pretoria. Advertisements

Lees voort

About

About.

Lees voort

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
“Tussen middernag en dagbreek” ‘n roman deur Japie Bogaards Sinopsis geskryf deur Dr. Riana Scheepers ʼn Onthutsende verhaal oor die skadulewe van dwelms en geweld in die Suid-Afrika van hier en nou. Dit is ʼn verhaal met twee sentrale karakters en storielyne wat in ʼn skokkende klimaks op mekaar inbuig.…

Lees voort

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
18 Februarie 2012 Vandag was weer een van daardie dae wat vir my bevestig het dat ek die regte keuse gemaak het – die Weskus is die plek waar ek my ‘later jare’ wil deurbring! As jy van die Kaap se kant kom het jy besluit dis amper nou genoeg…

Lees voort

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
Ongelukkig moes hierdie Skrywersbootvaart gekanselleer word; jammer vir enige ongerief. In die plek hiervan word daar van 2 – 6 Julie 2012 ‘n skryfkursus aan die Weskus aangebied. Vul onderstaande vorm in sou u wil hê dat daar ‘n kursus in u dorp/omgewing aangebied moet word. Kursusse kan ongelukkig nie…

Lees voort

AMPER VOL BESPREEK! Bespreek gou vir die skryfkursus te DWARSKERSBOS

LAAT ONS JOU LEER OM MET Woorde te toor! ONS SKRYFKURSUS TE DWARSKERSBOM IS amper VOL BESPREEK. Belangstellendes word vriendelik versoek om DRINGEND met Marietjie by marietjie@pnskryf.co.za in aanraking te kom om ‘n plekkie te bespreek. Maak plan! Kom net saam. Dis dit werd. Neem kennis van die volgende belangrike besonderhede: ’n Kursus oor die …

Lees voort