Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Die Skryfbesigheid

18 Februarie 2012

Vandag was weer een van daardie dae wat vir my bevestig het dat ek die regte keuse gemaak het – die Weskus is die plek waar ek my ‘later jare’ wil deurbring! As jy van die Kaap se kant kom het jy besluit dis amper nou genoeg se ry voordat ek vir ‘n koffietjie wil aftrek, dan is dit nog net 15km en jy is by ‘Jubel n Juig’ my selfsorgeenheid hier by Dwarskersbos, 15km uit Velddrif uit, rigting Lambertsbaai! Jy is nou hier … sit weg jou horlosie …

Sien my webblad http://www.jubelnjuig.co.za vir verdere detail en baie informasie oor wat hierdie kleine plekkie – so absoluut ongeskonde nog – vir jou inhou.

Die dag breek met helder blou lug oop en soos die voëltjies hier in die kersbosse en die meeue oor die see die dag aankondig, vervaag die sterretjies in die lig. Warm kan…

View original post 372 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: