Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Die Skryfbesigheid

“Tussen middernag en dagbreek” ‘n roman deur Japie Bogaards

Sinopsis geskryf deur Dr. Riana Scheepers

ʼn Onthutsende verhaal oor die skadulewe van dwelms en geweld in die Suid-Afrika van hier en nou. Dit is ʼn verhaal met twee sentrale karakters en storielyne wat in ʼn skokkende klimaks op mekaar inbuig.
Marco Verkerk, die seun van Nederlandse immigrante, word (in die 60-jare) as buitestander groot in die plattelandse dorpie Heilbron. Hulle word nie net geminag as “buitelanders” nie, maar ook omdat arm is, en polities liberaal. Reeds vroeg in sy lewe kry Marco met die onmenslikheid van apartheid te doen wat ʼn diep letsel op sy gemoed laat. Later word hy ʼn dwelmslaaf, word nege keer opgeneem in rehab, maar val telkens weer terug, ten spyte van die ondersteuning van Lisa, sy vrou, sy tweeling en skoonfamilie. Want in sy lewe was daar ook Jo-Marié, die vrou wat hy ontmoet as…

View original post 259 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: