Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Junie, 2012

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
LAAT ONS JOU LEER OM MET Woorde te toor! ONS SKRYFKURSUS TE DWARSKERSBOM IS amper VOL BESPREEK. Belangstellendes word vriendelik versoek om DRINGEND met Marietjie by marietjie@pnskryf.co.za in aanraking te kom om ‘n plekkie te bespreek. Maak plan! Kom net saam. Dis dit werd. Neem kennis van die volgende belangrike…

Lees voort

WENNERS VAN PNSKRYF SKRYFKOMPETISIE!

Baie geluk aan ons wenners Amanda Claassens, Pierre Cronje en Alwyn Tredoux. Amanda se verhaal ‘n BLOM WAT STOM IS het loshande eerste gekom terwyl Pierre Cronje met PAASREVUE en Alwyn Tredoux met MEDDIE gesamentlik tweede was. Nieteenstaande ‘n hele paar struikelblokke, was dit ‘n baie uitdagende saak om die wenners aan te wys. Deel …

Lees voort

UITDAGING 2

UITDAGING 2.

Lees voort

.

Lees voort

Vonkies vir Uitdaging een

Gelukkig is dit nie MY werk om die mooiste, die beste en die oulikste vonkie te kies nie. Dis JULLE wat dit moet doen. STEM asb! Storie Een: ‘n Roosknoppie, dis waaraan sy my laat dink. Gerrit staar na die ongeskonde gesiggie van die dogtertjie wat so rustig slaap. Hy sug, draai om, stap weg …

Lees voort

DIE AAP IS UIT DIE MOU – DIE PERD IS UIT DIE STAL! Wenners van kompetisie binne 3 dae bekend

Uitslae van Pnskryf se verhalekompetisie is byna beskikbaar. Vertragings buite ons beheer het die uitslae gekniehalter. Die meeste van die probleme is uitgestryk en wenners sal binnekort volledige terugvoer van beoordelaars ontvang. Ongelukkig is daar steeds ’n Poskantoorstaking en stukke wat gepos moet word, word teruggehou tot staking finaal verby is.

Lees voort