Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

DIE AAP IS UIT DIE MOU – DIE PERD IS UIT DIE STAL! Wenners van kompetisie binne 3 dae bekend

Uitslae van Pnskryf se verhalekompetisie is byna beskikbaar. Vertragings buite ons beheer het die uitslae gekniehalter. Die meeste van die probleme is uitgestryk en wenners sal binnekort volledige terugvoer van beoordelaars ontvang.

Ongelukkig is daar steeds ’n Poskantoorstaking en stukke wat gepos moet word, word teruggehou tot staking finaal verby is.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: