Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

WENNERS VAN PNSKRYF SKRYFKOMPETISIE!

Baie geluk aan ons wenners Amanda Claassens, Pierre Cronje en Alwyn Tredoux.

Amanda se verhaal ‘n BLOM WAT STOM IS het loshande eerste gekom terwyl Pierre Cronje met PAASREVUE en Alwyn Tredoux met MEDDIE gesamentlik tweede was.

Nieteenstaande ‘n hele paar struikelblokke, was dit ‘n baie uitdagende saak om die wenners aan te wys. Deel van die uitdagings was onder andere dat van die beoordelaars, ten spyte van herhaalde versoeke, nie hulle pligte nagekom het nie en ons hulle dus uitgeskakel het. Verder het van die borge weens omstandighede buite hulle beheer onttrek. Ons bied daarom aan ons wenners die volgende pryse:

1. Amanda: Een gratis PNSkryf aanlynskryfkursus.
2. Pierre en Alwyn: Elk 50% afslag op ‘n PNSkryf aanlynskryfkursus.

Nogmaals harlik geluk en baie dankie dat julle ons vereer het met julle treffende verhale.
Ons is bevoorreg om inskrywings van hierdie puik skrywers te kon ontvang en ons bede is dat hulle verhale baie gou in die gedrukte media sal verskyn sodat die hele Afrikaanse leserspubliek van hulle kan kennis neem.

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Griffel

    Baie geluk aan die wenners. Ek is seker hulle sal dit nog ver bring met hulle skryfwerk.

    Like

  2. Geluk Amanda, ek is bly om te sien dat Skryfgeheime-studente presteer!
    Janie

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: