Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: September, 2012

Dis al laat, MAAR NOG NIE TE LAAT NIE!

Dis amper al te laat om vir ons Lenteskool te Wolf’s Rock Lodge, Groblersdal te registreer. Nee, dis darem nie heeltemal waar nie. Amptelik het julle nog net tot eerskomende Vrydag (21 September 2012) tyd om te registreer, maar ons sal registrasies tot Sondagaand (23 September 2012) om 23:00 aanvaar. Laat dus so spoedig moontlik …

Lees voort

TYD IS ‘N OUMAN, MAAR HY HARDLOOP SOOS ‘N KLEUTER – ONBETEULBAAR

Belangstellendes wat graag vir ons skryfskool van 30 September – 5 Oktober 2012 te Wolf’s Rock Lodge, Groblersdal wil inksryf, moet so spoedig moontlik met ons kontak maak. Kom! Doen dit sommer nou. As die betaal van die deposito NOU ‘n probleem is, praat met ons dat ons saam ‘n plan kan maak. Skryf vir Trudy (trudy@pnskryf.co.za) …

Lees voort