Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

TYD IS ‘N OUMAN, MAAR HY HARDLOOP SOOS ‘N KLEUTER – ONBETEULBAAR

Belangstellendes wat graag vir ons skryfskool van 30 September – 5 Oktober 2012 te Wolf’s Rock Lodge, Groblersdal wil inksryf, moet so spoedig moontlik met ons kontak maak. Kom! Doen dit sommer nou.

As die betaal van die deposito NOU ‘n probleem is, praat met ons dat ons saam ‘n plan kan maak.

Skryf vir Trudy (trudy@pnskryf.co.za) of Marietjie (marietjie@pnskryf.co.za)

ONS TOOR MET WOORDE!

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Dit lyk na ‘n pragtige plek om te gaan laptoppies oopmaak! Vir diegene wat nog wik en weeg, registreer sommer vandag.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: