Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: November, 2012

Die eerste tassie is oop!

KOM ONS SKRYF ‘N NOVELLE: 30 JUNIE 2013 – 6 JULIE 2013 Skrywers vra nou al lank dat ons die BEGINNERSKURSUS  met nog ‘n kursus opvolg. Die besluit is gemaak; die reëlings getref. Ons gaan ‘n novelle (of ten minste meer as die helfte van die novelle) binne ses dae skryf. Die kursus, in die vorm …

Lees voort

VANAAND MAAK ONS DIE EERSTE TASSIE OOP!

Hou hierdie spasie dop. Voor dit oggend is, sal julle weet wat in die tassie is.

Lees voort

2013 – NUWE JAAR, NUWE PLANNE

MENSE! Wees waaksaam. Of die wêreld gaan vergaan weet ek nie, of ‘n ster die aarde gaan tref, weet ek nog minder. Wat ek wel weet: Binne elkeen van hierdie tasse skuil daar ‘n baie groot verrassing! WAG EN SIEN. Ons toor met woorde.

Lees voort