Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Desember, 2012

Dit is TOTSIENS. Nie vaarwel nie.

                  Liana Bosman het haar as tydskrifverhaalskrywer van anderonderskei deur haar menslike karakters, humor en lewensgetroue situasies. Sy is een van die skrywers wat haar wortels (as skrywer) by een van Petru-Nell Skryfskool se kursusse gevoed en gevestig het. Tydens die kursus het sy dikwels haar mede-kursusgangers en die uwe …

Lees voort

Oepsie! Ek het vergeet om te sê …

Ek het vergeet om by die inligting oor die novelle-kursus (sien vorige plasings) die volgende te sê- Inskrywings sluit op: 21 Junie 2013. Julle kan nou al inskryf, maar eers op 30 Januarie 2013 begin om af te betaal.

Lees voort