Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Maart, 2013

WAT LEES JY OP DIE OOMBLIK EN WAT DINK JY DAARVAN?

Ek is op die oomblik besig om FEES VAN DIE ONGENOOIDES (PG du Plessis) te lees. Wat ‘n leeservaring is dit nie! Die boek gryp my aan. Ek kan dit beswaarlik neersit. Nou toe. Vertel ons wat lees jy op die oomblik en wat dink jy van die boek. Advertisements

Lees voort

OPWINDENDE NUUS

Ons gaan van nou af  ‘n kwartaalikse elektroniese nuusbrief uitgee propvol projektenuus, skryfwenke, prestasies van medeskrywers, vingeroefeninge, kompetisie-nuus en ‘n grappie of twee. Ja! En ‘n kreatiewe teks of twee van ANDER skrywers. Ongelukkig op hierdie stadium sonder vergoeding. As jy dus ‘n kort-kortverhaal van 200 – 400 woorde het, twee korterige gedigte, ‘n korterige …

Lees voort