Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Maart Nuusbrief

MaartUiteindelik!

Maart Nuusbrief kan gelees word deur die volgende skakel te volg: https://www.dropbox.com/home/Nuusbriewe

Dit is al amper weer tyd vir die volgende een en die een kom nou eers uit. Ongelukkig het ons tegniese probleme gehad wat ons nou kom oplos.

Laat weet wat julle dink.

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Oulike nuusbrief, Trudy en Marietjie. Mariette se smeulende verhale het my opnuut herinner aan die stuipe wat ek geslaan het toe ons opdrag gekry het om ’n stomende liefdetoneel te skryf!

    Ek moet darem korrigeer – net twee van my stories is al aanvaar; verder het ek nog nie gevorder nie. Ek het gister opnuut Elsabé se Rooi gedaante in die jongste Vrouekeur, geniet. Dit moet vir jou, as aanbieder, lekker wees as jou studente sukses behaal.

    Sien uit na die volgende nuusbrief.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: