Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Wenner! Wenners! Wenners

Sonsondergang op Dwarskersbos waar die novelleskryfkursus aangebied word.

Sonsondergang op Dwarskersbos waar die novelleskryfkursus aangebied word.

Amanda Claassen, PNSkryf se kompetisiewenner

Amanda Claassen, PNSkryf se tweedepryswenner

Mariette aan die spook met een van die opdragte

Mariette Maartens, eerstepryswenner, aan die spook met een van die opdragte

Geluk aan al ons wenners. Julle het die mense met die brille en die baie penne laat kopkrap.

Hier is dit dan:

  • Eersteprys:Gratis novellekursus: Mariette Maartens (Kjenners en koeimis!)
  • Tweedeprys: 50% afslag op die novellekursus: Amanda Claassens  (Drie vir die eet.)
  • Derdeprys: 40% afslag op enige ander diens wat PNS aanbied: Mariette Maartens (Vissers van nasies) 
  • Vierdeprys: 30% afslag op die novellekursus/aanlynkursus: Hilde Hay (Van brood alleen) 
  • Vyfdeprys: 20% afslag op enige ander dienste wat pns aanbied: Amanda Claasens (Waar ambisie eindig)
  • Sesdeprys: Aankoopbewys (R200): Monica Smit (Verkeerde afskeid)
  • Sewendeprys: Aankoopbewys (R150): Marishe de Lange  (Die Hat Ladies )
Advertisements

5 Kommentaar

  1. Mariette, jou doring!! Ek is so bly vir jou, en ek is gek oor jou kjenners storie. Dink dis ‘n waardige wenner. Dankie pnskryf vir die geleentheid om mee te ding, en die lekker pryse

    Like

    • Amanda, jy kon my met ‘n veer omtik!!! Nie gedink dis moontlik nie – nie na twee afwysings nie.
      Baie dankie en geluk met jou tweede plek!!! Ons moet ons eie tydskrif open!! ha ha ha

      Like

      • Dis bepaald moontlik, Mariette. Ek glo jy het baie stories te vertelle, en goed ook! Ekself was nie optimisties oor wenne nie, want ek het dit sommer so afgejaag tussen die eksamens deur, so dis groot genade!

        Like

  2. Marietjie

    Baie geluk aan AL die deelnemers! Om deel te neem, is die eerste wenstap. Die pryswenners was net ‘n kort koppie voor die ander. In plaas van net drie pryse, is daar toe SEWE pryse. Neem weer deel, mens kan nie genoeg oefen nie. Baie geluk aan die wenners, ons is saam met julle baie dankbaar oor die prestasie.

    Like

    • Kan enigeen vir my vertel hoe ek my foto in die boonste blokkie inkry??? Ek het regs gekliek en in My pictures ‘n foto bepaal maar HOE kry ek hom hier bo?

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: