Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Desember, 2013

VOORSPOED en BAIE GEPUBLISEERDE WOORDE VIR 2014

Mag 2014 vir al ons skrywers, lesers, agtervolgers, navolgers, ondersteuners, geliefdes, families en vriende DIE jaar wees. Mag drome waar word; die groot Afrikaanse roman onder JOU naam gepubliseer word; jy jou eerste kortverhaal in ‘n tydskryf lees of jou eerste novelle op die winkelrak en internet verskyn. Mag ‘n duisend woorde uit jou pen …

Lees voort

Words

“Words are plastic and may be moulded into any shape.” – Sigmund Freud (1916)

Lees voort

NOG WYS sonder VERTEL – Die vyf sintuie: Hoe lesers stories onthou

saamgestel deur Marietjie Wentzel Wys berei die toneel voor. Skrywers maak woorde lewendig wanneer hulle hul vyf sintuie inspan. Ons kan niks effektief wys sonder ons sintuie nie. Skrywers moet ophou om vir lesers te vertel wat hulle (die skrywers) dink of hoe hulle goed ervaar. ’n Mens kry dit reg deur in die karakter se liggaam …

Lees voort

What we make with what we have

“It is what we make out of what we have, not what we are given, that separates one person from another.” ~ Nelson Mandela from Long Walk to Freedom, 1994

Lees voort

Puzzles

“Everyone carries with them at least one piece to someone else’s puzzle.” – Lawrence Kushner

Lees voort

HOE OM SPANNING EN KONFLIK DEURLOPEND VOL TE HOU

As ‘n verhaal my nie van begin tot die einde boei nie, sit ek dit maklik neer. Ek voel nooit verplig om ‘n verhaal van begin tot einde klaar te lees nie. As dit nie ‘n aangename leeservaring is nie, hou ek nie aan met lees nie en klaar! Geen skrywer wil ooit hoor dat …

Lees voort

LEES EN STEM

Vrouekeur het ‘n baie oulike plan gemaak met verhale wat net-net nie vir publikasie aanvaar is nie, maar steeds baie potensiaal het. Hulle publiseer dit aanlyn en gee dan vir lesers ‘n geleentheid om dit te lees en daarvoor te stem. Die huidige LEES EN STEM sluit op 31 Desember 2013. Een van Die Skryfbesigheid …

Lees voort

WEN wonderlike AVON PRODUKTE

Wat maak ‘n blog anders as ‘n webblad? Daar is baie verskille. Een van die GROOT en lekkerste verskille is dat ‘n blog onmiddellik is. Verder laat dit tweerigtingkommunikasie, onmiddellike terugvoer en gesprekvoering toe. Daarom wil ons almal uitnooi om SAAM TE PRAAT. Volg ons blog, lewer kommentaar en vra  vrae. ‘n Persoon wat kommentaar …

Lees voort

KERSWENSE VAN DIE SKRYFBESIGHEID

Kersfees. Vir baie ‘n dag vol vertoon, duur geskenke en tafels vol kos. Mag jy en jou geliefdes hierdie Kersfees weer beleef dat ons Liewe Jesus se geboorte vier; dat ons dankie sê vir Sy geskenke van Genade, Liefde, Sorg, Gesondheid, Veilige Bewaring en ‘n Ewige lewe. ‘n Geseënde Kersfees vol liefde en vrede word …

Lees voort

SKRYFKOMPETISIE 2014 -Kwarts Publishers borg ook pryse

Skryfkompetisie 2014 Kompetisiereëls DOEL Om vir nuwe skrywers wat nog nie by ʼn erkende uitgewer uitgegee het nie, ook ʼn kans te gee om hulle skryftalent te ontwikkel. TEMAS Die skrywer kan sy eie tema kies. VEREISTES Elke inskrywing moet ʼn kort-kortverhaal van maksimum 800 woorde, asook ʼn langer kortverhaal van maksimum 1 500 woorde …

Lees voort