Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

KURSUSSE en WERKSWINKEL vir 2014

Durban_TownHall blyde_river4 Carnavon_gorge gallery-magoebaskloof-06Wil jy bittergraag ‘n prosaskryfskursus bywoon waar die skryf van kortverhale, novelles, ‘n roman of ander kortkuns bespreek word, maar dit word te ver van jou tuisdorp aangebied?

Die Skryfbesigheid onder leiding van Trudy Erasmus wil graag op jou dorp ‘n kursus van vyf tot sewe dae; naweek – of dag werkwinkel kom aanbied.

Groepe so klein as vyf, of so groot as sestig, kan akkomodeer word, maar hoe groter die groep, hoe moeiliker sal dit vir Trudy wees om self aandag kan aan die individue te gee. Groepleiers sal die funksie van mentor verrig wanneer eie werk van die skrywer bespreek word.

Daarteenoor kan kleiner groepe baie duur wees veral as die dorp waar die kursus aangebied word, verder as 100 km vanaf Gauteng is. Daarom is die ideale grootte van ‘n klein groepie ses tot agt persone, maar nie meer as tien wees nie.

Die kursus of werkwinkel kan oor enige onderwerp handel. Die skryf van kortverhale of enige ander aspek van kortverhale of prosa kan tydens so ‘n kursus of werkwinkel behandel word. Die inhoud van so ‘n kurus/werkwinkel sal dan in oorleg met die kliënt saamgestel word.

As onderwyser in Afrikaans sal Trudy ook aan skoolgroepe kurusse kan aanbied om leerders te help met die skryf van opstelle.

Vul die vorm in deur op hierdie skakel te druk https://pnskryf.wordpress.com/kontak-ons/ of  stuur ‘n e-pos aan Trudy by skryfbesigheid@outlook.com

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: