Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

ROOM NÁ DIE POEDING

Nog ‘n verhaal van Trudy Erasmus verskyn in VROUEKEUR van 27 Desember 2013.

Die verhaal, oor Estelle en Mandie, sal jou twee maal laat dink. Lees en geniet!

Advertisements

3 Kommentaar

  1. Gekry, gelees en geniet! Jy (en Dineke) raak al hoe meer waaghalsig 🙂
    Terloops, het jy vir my storie gestem op vrouekeur se webblad – nog tyd tot 31 Desember!

    Like

  2. Jy dink dit is gewaagd? Wag tot jy van die verhale vir my bundel te lees kan kry! Jou brillense sal toewasem.

    Ek gaan onmiddellik jou verhaal lees en daarvoor stem. Ek het onthou ek moet iets op web doen, maar vervlaks! onthou wat ek moet doen, is min. Nou weet ek.

    Like

    • Ek dink nogal dat jy nie gaan terugdeins as jou mark nie n gesinstydskrif is nie. 😧

      Baie dankie vir jou stem en dat jy bietjie gepropageer het op jou blog.

      Lekker aand

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: