Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

SKRYF ‘n STORIE

Een van die wenke wat in ‘n vorige bydrae gelewer is, is dat foto’s gebruik moet word.

Gebruik hierdie foto’s en skryf ‘n storie daaroor.

Advertisements

4 Kommentaar

  1. Ek dink hierdie blogs van jou mag dalk net help om weer aan die skryf te kom na die vakansietyd verby is. Op die oomblik skryf ek glad nie -ek gaan dissipline nodig hê!

    Like

  2. Geniet die vakansie. Dit is ook nodig. Skryf elke aand ‘n paar reëls in jou boekie of jou elektroniese boekie.

    Like

  3. Oeee, daai roerende blaartjie in die tee… 😉

    Like

    • Ek hedt gedink ek droom toe ek dit die eerste maal sien. Dit laat my mos nou dink … Miskien vermaak ek julle eersdaags met iets nuuts.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: