Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

KERSWENSE VAN DIE SKRYFBESIGHEID

Kersfees. Vir baie ‘n dag vol vertoon, duur geskenke en tafels vol kos.

Mag jy en jou geliefdes hierdie Kersfees weer beleef dat ons Liewe Jesus se geboorte vier; dat ons dankie sê vir Sy geskenke van Genade, Liefde, Sorg, Gesondheid, Veilige Bewaring en ‘n Ewige lewe. ‘n Geseënde Kersfees vol liefde en vrede word jou toegewens.

Liefde.
Trudy

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: