Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

LEES EN STEM

Amanda Claassens tydens die kortverhaalskryfkursus - Julie 2012 Dwarskersbos

Amanda Claassens tydens die kortverhaalskryfkursus – Julie 2012 Dwarskersbos

Vrouekeur het ‘n baie oulike plan gemaak met verhale wat net-net nie vir publikasie aanvaar is nie, maar steeds baie potensiaal het. Hulle publiseer dit aanlyn en gee dan vir lesers ‘n geleentheid om dit te lees en daarvoor te stem.

Die huidige LEES EN STEM sluit op 31 Desember 2013. Een van Die Skryfbesigheid se skrywers, Amanda Claassens, se verhale is deel van die kompetisie.  Dit het ‘n ingewikkelde storielyn en is vauit die oogpunt van ‘n man geskryf. Vir enige skrywer is dit  ‘n uitdaging om vanuit die oogpunt van die teenoorgestelde geslag te skryf.

Gaan na Vrouekeur se webwerf www.vrouekeur.co.za toe om die verhaal te lees en vir haar te stem.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: