Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

VOORSPOED en BAIE GEPUBLISEERDE WOORDE VIR 2014

Mag 2014 vir al ons skrywers, lesers, agtervolgers, navolgers, ondersteuners, geliefdes, families en vriende DIE jaar wees.

Mag drome waar word; die groot Afrikaanse roman onder JOU naam gepubliseer word; jy jou eerste kortverhaal in ‘n tydskryf lees of jou eerste novelle op die winkelrak en internet verskyn. Mag ‘n duisend woorde uit jou pen vloei en mag jy God se genade ‘n miljoen keer in jou voel.

Voorspoedige nuwejaar!

Advertisements

1 Kommentaar

  1. Dit is omtrent die optimum wense van een skrywer aan ander! Mag dieselfde vir jou waar word, Trudy. Mag 2014 die jaar wees wat jou bundel die lig sien en jy jou studies kafdraf. En sommer ‘n hele vrag vol ander mooi dinge met jou gebeur.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: