Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Redigering – noodsaaklike kwelling

As daar een ding is waarmee die meeste beginners sukkel, is dit redigering.

Ten eerste glo sommige nie aan die konsep van oorskryf nie.

Ten tweede verstaan die meeste beginners nie die skryfproses nie. Skrywers wat in hierdie kategorie val, dink mens gaan sit net en tik. Wat jy dan het, is jou volledige publiseerbare roman of bundel met kortverhale, essays of sketse. Ongelukkig moet ek aan jou die slegte nuus oordra: dit wat jy ingestuur het, is niks anders as ‘n eerste poging nie.

Jy skryf om te kan oorskryf.

Advertisements

2 Kommentaar

  1. Dan is daar natuurlik nog die derde spesie, diegene wat nie klaar kry met redigeer nie. Die skryfstuk word herbesoek en getimmer en verander tot in lengte van dae …

    Like

  2. Ja, Amanda! van almal is hulle seker die ergste!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: