Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Sonsondergang op Dwarskersbos

Sonsondergang: Dwarskersbos Skryfkursus 2013

Sonsondergang: Dwarskersbos Skryfkursus 2013

Wil jy graag ‘n sonsondergang soos hierdie op Dwarskersbos beleef?

Droom jy daarvan om spanningsverhale te skryf waar die heldin hard teen haar liefde vir een van die manlike ondersteuningskarakters baklei omdat sy hom nie vertrou nie?

Dink jy al lank daaraan om vervolgverhale te skryf?

Wou jy nog altyd ‘n skryfkursus bygewoon het, maak nie saak watter tema, genre of tegniek gebruik word nie?

As jy net op EEN van die vrae JA antwoord, MOET jy elke dag hier kom kyk. Nuus oor die skryfkursus wat op Dwarskersbos aangebied word, word eersdaags hier gepubliseer.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: