Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Skryf ‘n treffende uittreksel oor jou roman

Skryf ’n treffende uittreksel oor jou roman vir voorlegging aan ’n redakteur
(Saamgestel deur Marietjie Wentzel, Jan. 2014)

Die uittreksel wat jy van jou roman skryf, is die verkoopsaanbieding (sales pitch) aan die redakteur.

1. Gryp jou leser aan met die prikkel* (aanhitsingsoomblik/inleiding).
2. Sê kortliks hoe die hoofkarakter voornemens is om die krisis op te los.
3. Gee kortliks die hoofkarakter se besonderhede – ouderdom, beroep, ens.
4. Vertel die storie. Hou by die belangrikste punte in die verhaal.
5. Motivering en emosie is uiters belangrik.
6. Redakteurs en lesers hou van menslike drama – Dit verkoop!

*Lees die artikel Die basiese struktuur vir jou roman se plot

Advertisements

3 Kommentaar

  1. Ek het net een ernstige probleem met die raad soos hierbo gegee: die roman moet eers geskryf word! 🙂

    Like

    • Ja, dis my probleem ook. Ek dink baie van ons sit met daardie probleem. My kop wil net nie verby die bundel kortverhale kom nie. Dis byna of ek bang is ek
      skryf die karakters uit my kop uit.

      Like

    • Marietjie Wentzel

      Toemaar, die roman sal nog geskryf raak en dan het jy darem klaar die riglyne vir die uittreksel. Sterkte met die skryf, sien uit na die uittreksel!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: