Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Februarie, 2014

Vervolgverhaalkursus

Jubel’nJuig Belangstelling in die vervolgverhaalkursus is groot. Ons kan op die meeste tien studente inneem. Voorkom enige teleurstelling en bespreek JOU plek so gou as moontlik. As jy eers een maal ‘n kursus op Dwarskersbos bygewoon het, sal jy altyd weer wil kom. Daar word vreemdelinge met die eerste kursus vriende, maar teen die tweede …

Lees voort

Die Skryfbesigheid bied ’n vervolgverhaalkursus op Dwarskersbos aan 3 – 11 Julie 2014

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
Let wel: Hier is ‘n nuwe plasing, want die pryse vir etes en verblyf het verander. Vanjaar gaan daar weer ’n skryfkursus op Dwarskersbos aangebied word. Tydens hierdie kursus gaan die skrywers ’n volledige vervolgverhaal, wat uit ses hoofstukke bestaan, skryf. Kenmerke van die spanningsverhaal en liefdesverhaal gaan ook tydens…

Lees voort

All about writing

“Write every day. Best and worst piece of advice all at once. I should, but I can’t. Or I don’t. Or I shouldn’t, but I do. And then I feel badly about myself, or foolish. Or both.” – Drew Perry, author of Kids These Days

Lees voort

VYF EN TWINTIG WOORDE WAARMEE JY GEURE/SMAKE KAN “WYS”

Dit is belangrik om te onthou dat jy net vier smake met jou tong kan proe. Dit is soet, suur, sout en bitter. (Party mense glo daar is vyf as jy die vyfde smaak umami* erken.) Enige ander geure wat jy “proe” is ’n kombinasie van hierdie vier smake of word met die neus geruik. …

Lees voort

SKRYFKOMPETISIE 2014 – Moenie vergeet om in te skryf nie

Originally posted on Die Skryfbesigheid:
Skryfkompetisie 2014 Kompetisiereëls DOEL Om vir nuwe skrywers wat nog nie by ʼn erkende uitgewer uitgegee het nie, ook ʼn kans te gee om hulle skryftalent te ontwikkel. TEMAS Die skrywer kan sy eie tema kies. VEREISTES Elke inskrywing moet ʼn kort-kortverhaal van maksimum 800 woorde, asook ʼn langer kortverhaal…

Lees voort

DRIE EN TWINTIG WOORDE WAARMEE JY GEURE/SMAKE KAN “WYS”

(Saamgestel deur Marietjie Wentzel, 31 Januarie 2014) Dit is belangrik om te onthou dat jy net vier smake met jou tong kan proe. Dit is soet, suur, sout en bitter. (Party mense glo daar is vyf as jy die vyfde smaak umami* erken.)  Enige ander geure wat jy “proe” is ’n kombinasie van hierdie vier smake …

Lees voort