Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Die Skryfbesigheid bied ’n vervolgverhaalkursus op Dwarskersbos aan 3 – 11 Julie 2014

Die Skryfbesigheid

Let wel: Hier is ‘n nuwe plasing, want die pryse vir etes en verblyf het verander.

Vanjaar gaan daar weer ’n skryfkursus op Dwarskersbos aangebied word. Tydens hierdie kursus gaan die skrywers ’n volledige vervolgverhaal, wat uit ses hoofstukke bestaan, skryf. Kenmerke van die spanningsverhaal en liefdesverhaal gaan ook tydens die kursus bespreek word.

TOELATING
Enige persoon kan vir hierdie kursus inskryf. Geen vooraf kennis, teoretiese studies of opleiding is vir hierdie kursus nodig nie. ’n Liefde vir skryf en die skep van ’n geloofwaardige fiktiewe wêreld is al wat nodig is.

Beginners MOET egter reeds op 3 Julie 2014 met die beknopte beginnerskursus begin waartydens hulle eiesoortige behoeftes aangespreek word. Aan die einde van die beknopte kursus sal die beginnerskrywer, benewens die volledige vervolgverhaal, ook vier tot ses volledige kortverhale klaar hê.

Skrywers wat reeds skryfkursusse gedoen het, is baie welkom om ook die beknopte beginnerskursus te doen as…

View original post 969 more words

Advertisements

1 Kommentaar

    Trackbacks

    1. VERVOLGVERHAALKURSUS – ons maak plek vir nog skrywers | Die Skryfbesigheid

    Lewer kommentaar

    Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

    WordPress.com Logo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

    Twitter picture

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

    Facebook photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

    Google+ photo

    Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

    Connecting to %s

    %d bloggers like this: