Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Vervolgverhaalkursus

Jubel'nJuig

Jubel’nJuig

Belangstelling in die vervolgverhaalkursus is groot. Ons kan op die meeste tien studente inneem. Voorkom enige teleurstelling en bespreek JOU plek so gou as moontlik.

As jy eers een maal ‘n kursus op Dwarskersbos bygewoon het, sal jy altyd weer wil kom. Daar word vreemdelinge met die eerste kursus vriende, maar teen die tweede kursus, is hulle familie.

Die beste nuus: Die skryfkursusse het sukses opgelewer. Verhale wat al by vorige skryfkursusse geskryf is, is vir publikasie aanvaar.

Onthou: jy kan die deposito en die kursusfooi afbetaal.

Volg hierdie skakel om meer inligting te bekom.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: