Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde…

Monthly Archives: Maart, 2014

All about writing

“Write every day. Best and worst piece of advice all at once. I should, but I can’t. Or I don’t. Or I shouldn’t, but I do. And then I feel badly about myself, or foolish. Or both.” – Drew Perry, author of Kids These Days Advertisements

Lees voort

Redes waarom ek nie ‘n boek kan skryf nie

Hierdie het ek van ‘n vriend, Jan de Bruin gekry. Dit het oorspronklik op http://www.writerswrite.co.za se webwerf verskyn.

Lees voort

ATKV Herfsskool 2014

Die einde is in sig … Miskien volgende jaar weer!

Lees voort

Plasing van kortverhale en gedigte

Ons nooi skrywers uit om vir ons kortverhale en gedigte van GOEIE gehalte in te stuur wat hulle nêrens anders gepubliseer kry nie. Tydskrifte plaas nie gedigte nie en jy stel nie noodwendig daarin belang om ‘n bundel saam te stel nie, maar wil graag hê iemand moet dit lees. Stuur dit aan ons. Soms …

Lees voort

Toegang tot boeke is ‘n basiese mensereg

“We shouldn’t teach great books; we should teach a love of reading.” — B. F. Skinner, born 21 March 1904

Lees voort

DIE EERSTE EN TWEEDE PRYS SLUIT NOU GRATIS VERBLYF IN – Skryf NOU in

Mariette Maartens, eienaar van Jubel’nJuig het ingestem om vir ons twee nagte se oorslaap te skenk. Die een nag gaan aan die eerste pryswenner en die ander een word vir die tweede prys gegee. (Voorwaardes word volledig in die kompetisiereëls uitgespel.) Ons skryfkompetisie sluit 30 April 2014. Moenie vergeet om jou inskrywing teen die sluitingsdatum …

Lees voort

Norman Mailer oor skryfkursusse

Norman Mailer is ’n bekroonde Amerikaanse joernalis en kontroversiële romanskrywer. Sy boek Armies of the Night gaan oor die opmars na die Pentagon en daarmee het hy die National Book Award in 1968 gewen asook die Pulitzer Prys vir nie-fiksie. Twaalf jaar later het sy “ware lewensroman” The Executioner’s Song oor die gevangene Gary Gilmore, …

Lees voort

MONICA SMIT – Nog ‘n student presteer

Die e-pos het ek (Trudy) van Marietjie Wentzel ontvang. Trudy, Hier is weer een v jou studente wat Vrouekeur se webblad verhaal gehaal het. Kan jy dit asb op fb bekendstel sodat mense vir haar kan stem? Baie dankie en baie geluk, jy doen dit reg want jou studente maak dit! Ek is baie trots …

Lees voort

Jou karakters se verskillende tipes liefde

saamgestel deur Marietjie Wentzel Die sielkundige, Robert Sternberg, het die Triangular Theory of Love ontwikkel. Dit verwys na die verskillende tipes liefde wat mens met iemand anders kan deel. Die teorie is gebaseer op drie komponente waaruit ’n verhouding kan bestaan, naamlik:  Intimiteit (Intimacy): Dit is gevoelens van verknogtheid, innigheid, vertroue en verbondenheid. Jou maat …

Lees voort